Student Testimonials & Accomplishments

Here are a just a few testimonials from students and graduation pictures

photo_2021-08-20_13-23-08.jpg

Knowledge of the Word is powerful

The importance of knowing the Word and studying it can't be stressed enough. The devil tried to get to Jesus in the dessert by using the word and just changing it a bit, but Jesus knew the Word well and could answer him with a Scripture. The knowledge of the Word is powerful and I can recommend this course to every believer. The mentors are willing to assist and will encourage you as this is a intensive course. Thanks prof Gert Venter for motivation, explanation and passion.

(Student  Mel Kleynhans)

photo_2021-08-20_13-23-11.jpg
Wave
Graduation pic.jpg

Makes you think out of the box

Dankie New Life om myself voor te berei vir die bediening. Die POE is deeglike werkstukke wat jou "think out of the box" laat dink. Baie behulpsame lektors asook bekostigbaar Institute.

Tersa Jacobs van Springs

Questions get answered promptly

Ek het in die Covid 19 tyd aangesluit en hulle het my 100% gehelp om aan die leer te kom. As ek vra het antwoord hulle amper dadelik of in dieselfde dag nog. Dit is baie lekker om te studeer as mens nie hoef te sukkel nie. Die werk word duidelik uiteen gesit en dit is maklik om te verstaan. Moet my nie verkeerd verstaan nie. Die werk is nie maklik nie. Mens verstaan net wat jy moet doen.

Jacques van Heerden van Bethal